Skip to content
Witfontein logo
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Bedieninge
  • Admin
  • Kontak
  • Bybelstudie
  • Fotos
  • Videos
Offergawe
Inkopielys 0
Witfontein logo
  • Bybelstudie
    Uncategorized @af-za

    Bybelstudie

    Posted onMaart 2, 2020Julie 19, 2020

    Donderdae oggende om 9:00 is dit Bybelstudietyd by Witfontein. Deur die jare is daar ‘n stapel boeke deur gewerk. Ons as groep het mekaar nou al goed leer ken. Lief en leed word gedeel. Belewenisse waar die Here ons iets op die hart druk deel ons met mekaar.

    Listen to the Message BybelstudieContinue

  • Gemeentekamp
    Uncategorized @af-za

    Gemeentekamp

    Posted onMaart 2, 2020Julie 19, 2020

    Ons hou jaarliks ‘n gemeentekamp by ‘n geskikte vakansie oord.

    Dis die ideale geleentheid om lekker te ontspan saam met jou geloofsfamilie en sommer in ‘n japtrap baie sterk bande van vriendskap te smee.

    Listen to the Message GemeentekampContinue

  • Kerklike jaar en Kerklike kleure
    Uncategorized @af-za

    Kerklike jaar en Kerklike kleure

    Posted onMaart 2, 2020Julie 19, 2020

    Stap op Goeie Vrydag in by ons kerkgebou, die ingangsportaal is koud en hard en dan die Nagmaaltafels daarbinne huh!!! Swart tafeldoeke, swart oorgooi lappies, swart doekbehangsel om die kruis en […]

    Listen to the Message Kerklike jaar en Kerklike kleureContinue

  • Herwinning foto
    Uncategorized @af-za

    Herwinningsprojek

    Posted onMaart 2, 2020Julie 19, 2020

    Waarom het ons elkeen die verantwoordelikheid om te herwin? Met ons nuwe herwinningsarea wil ons die nuwe klem plaas op ons elkeen se verantwoordelikheid om ons omgewing op te pas en te bewaar wat aan ons toevertrou is. Ons elkeen behoort meer bewus te raak van ons omgewing […]

    Listen to the Message HerwinningsprojekContinue

  • Die Gryse Jeug
    Uncategorized @af-za

    Die Gryse Jeug

    Posted onMaart 2, 2020Julie 19, 2020

    Wie behoort aan die Gryse Jeug Jy kwalifiseer om aan die Gryse Jeug te behoort as jy aftree ouderdom bereik het. Maar almal wat hulle tuis voel by die ouer garde is meer as welkom. Die Gryse Jeug kom elke eerste Dinsdag van elke maand bymekaar.[…]

    Listen to the Message Die Gryse JeugContinue

  • NHSV
    Uncategorized @af-za

    NHSV

    Posted onMaart 2, 2020Julie 19, 2020

    Die dames van die NHSV staan ook bekend as die “Dienende Divas”. Ons hoofdoel is om te dien. Die NHSV samel fondse in deur verskeie projekte. Ons geld word hoofsaaklik aangewend vir Barmhartigheid. Die dames beplan en koördineer ook geleenthede wat by […]

    Listen to the Message NHSVContinue

  • Hoërskool Jeug
    Uncategorized @af-za

    Hoërskool Jeug

    Posted onMaart 2, 2020Mei 4, 2020

    Doel: Om die Tiener Jeug te help en te lei na ‘n verhouding met God, om hul voor te berei om te dien…

    Listen to the Message Hoërskool JeugContinue

  • Nuwe lidmate en besoekers
    Uncategorized @af-za

    Nuwe lidmate en besoekers

    Posted onMaart 2, 2020Julie 19, 2020

    Ons is opgewonde om nuwe lidmate en besoekers te verwelkom en sommer onmiddellik te laat tuis voel. Ons het ‘n pragtige groep mense wat elke Sondag graag nuwe lidmate wil verwelkom […]

    Listen to the Message Nuwe lidmate en besoekersContinue

  • Gasvryheidspan Sondae oggende
    Uncategorized @af-za

    Gasvryheidspan Sondae oggende

    Posted onMaart 2, 2020Julie 19, 2020

    Vir ons as Gemeente is Radikale gasvryheid ontsettend belangrik. Dit is vir ons belangrik dat elke persoon wat die Gemeente besoek welkom sal voel. Ons straal warmte uit en hartlikheid. Ons span verwelkom Sondae […]

    Listen to the Message Gasvryheidspan Sondae oggendeContinue

  • Voorbiddingspan
    Uncategorized @af-za

    Voorbiddingspan

    Posted onMaart 2, 2020Julie 19, 2020

    Gebed staan sentraal in ons Gemeente se lewe. Ons streef om elke bediening in gebed te “marineer”. Ons bid die Here se seën en leiding op alles af. […]

    Listen to the Message VoorbiddingspanContinue

Page navigation

1 2 Next PageNext
X Facebook Instagram

Kom, groei en lewe in Jesus.

Stasiestraat 750
Wolmer, Pretoria, 0182

012 546 5678
witfontein@nhk.co.za

Nuttig

  • Delwersfees Kaartjies 2026
  • Kontak ons
  • Bepalings & Voorwaardes
  • Offergawe
  • Privaatheidskennisgewing

Maak ’n verskil deur jou offergawe.

© 2026 NHK Witfontein

  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Bedieninge
  • Admin
  • Kontak
  • Bybelstudie
  • Fotos
  • Videos