Baie welkom by die webtuiste van die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein

Hier in die noorde van Pretoria, hoofsaaklik in Dorandia, Wolmer en Pretoria-Noord maak ons gemeente die laaste 50 jaar ‘n verskil in die plaaslike gemeenskap.

Ons visie is nie om net ‘n geestelike tuiste vir Christengelowiges te bied nie, maar ook ‘n veilige hawe waar jy uitgedaag kan word om hier geestelik te groei.

Vandaar ons gemeente se leuse wat ons heelhartig nastreef: “Kom, groei en lewe in Jesus!”

Vir ons dit ononderhandelbaar en ‘n gegewene dat ons gemeente moet groei in diepte (geloof) en breedte (getalle) as ons verbind gaan bly aan die Here Jesus…

Witfontein_logo_klein

Delwersfees kaartjies - kry jou kaartjie nou!