Kontak ons
Het jy ’n vraag, benodig jy meer inligting of wil jy met iemand van die gemeente in verbinding tree? Vul die kontakvorm in of gebruik die besonderhede hieronder. Ons kerkkantoor help jou graag.
Kerkkantoor
Kantoorure
Dinsdae, Donderdae en Vrydae
08:00–13:00
Fisiese adres
Stasiestraat 750
Wolmer, Pretoria, 0182
Posadres
Posbus 16248
Pretoria-Noord, 0116
Telefoon: 012 546 5678
E-pos: witfontein@nhk.co.za
Faks: 086 676 4409
Stuur vir ons ’n boodskap
Voltooi die vorm hieronder en ons sal so gou moontlik met jou in verbinding tree.
