Skip to content
Witfontein logo
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Bedieninge
  • Admin
  • Kontak
  • Bybelstudie
  • Fotos
  • Videos
Offergawe
Inkopielys 0
Witfontein logo
Tuis /
Loading Events
  • This event has passed.

« All Events

Gryse jeug: Noot vir Noot

Julie 23 @ 10:00 vm – 12:00 nm

Kom toets jou musiekkennis en kyk hoeveel bekende liedjies jy kan herken tydens ons vrolike Noot vir Noot vir die Gryse Jeug! Bring jou vriende saam, maak ’n span van 10 en geniet ’n heerlike oggend vol musiek, saamsing, lag en gesellige kuier. Die wenspan ontvang R1 000 se Delwersertifikate, en heerlike sop en broodjies word gratis bedien. Die byeenkoms vind plaas op Donderdag 23 Julie 2026 om 10:00 by NHK Witfontein, Stasiestraat 750. Almal is welkom—kom skep mooi herinneringe en geniet goeie musiek en hartlike samesyn saam met ons!

Free

NHK Witfontein

750 Stasie Street
Pretoria North, 0182 South Africa
+ Google Map
  • Google Calendar
  • iCalendar
  • Outlook 365
  • Outlook Live

Event Navigation

  • Delwersfees 2026 »
X Facebook Instagram

Kom, groei en lewe in Jesus.

Stasiestraat 750
Wolmer, Pretoria, 0182

012 546 5678
witfontein@nhk.co.za

Nuttig

  • Delwersfees Kaartjies 2026
  • Kontak ons
  • Bepalings & Voorwaardes
  • Offergawe
  • Privaatheidskennisgewing

Maak ’n verskil deur jou offergawe.

© 2026 NHK Witfontein

  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Bedieninge
  • Admin
  • Kontak
  • Bybelstudie
  • Fotos
  • Videos