Ons word bymekaar gebring as gemeente deur die wonderlike genade dat ons die Here mag ken en dat ons ’n innerlike behoefte het om Hom te verheerlik. Ons wil saam ons verlossing in en deur Jesus Christus vier. In die gemeente gebeur dit op ’n gereelde basis tydens:

1.1 Eredienste op Sondae

1.1.1 Prediking

1.1.2 Sakramentbediening – Doop en die Nagmaal

1.1.3 Lofprysing saam Musiekspan

1.2 Aktuele byeenkomste – Sondae-aande

1.2.1 Paassangdiens

1.2.2 Kerssangdiens

1.2.3 Pinkstersangdiens

1.2.4 Lofprysingsaande

1.3 Kinderkerk – elke Sondag word daar vir die Graad 0 tot Graad 6 kinders Kinderkerk aangebied tydens die erediens.

1.4 Peuterkerk – elke Sondag word die voorskoolse kinders ook bedien op hulle vlak, terwyl pa en ma rustig aan die erediens  kan deelneem.

1.5 Bybelstudie

1.6 Kleingroep-bediening

1.7 Jeugwerk – 2 weekliks

1.7.1 Borrelbekkies – Graad 0 tot Graad 4

1.7.2 Mini-Tieners – Graad 5 tot Graad 7

1.7.3 Toptieners – Graad 9 tot Graad 11

1.8 Geloofsgroei-veldtogte – jaarliks.