35 events found.
Calendar of Events
Latest Past Events
Delwersfees 2026
NHK Witfontein 750 Stasie Street, Pretoria NorthSedert 2004 bied NHK Witfontein een van die lekkerste familiefeeste in die noorde van Pretoria aan. Vanjaar vier ons ons 23ste Delwersfees op Saterdag 29 Augustus 2026, van 07:30 tot 14:30, by NHK Witfontein. Kom geniet ’n dag vol heerlike basaarkos, vars produkte, delwerye vol verrassings en hope pret vir die hele gesin. Die Witfontein...
$25
Gryse jeug: Noot vir Noot
NHK Witfontein 750 Stasie Street, Pretoria NorthKom toets jou musiekkennis en kyk hoeveel bekende liedjies jy kan herken tydens ons vrolike Noot vir Noot vir die Gryse Jeug! Bring jou vriende saam, maak ’n span van 10 en geniet ’n heerlike oggend vol musiek, saamsing, lag en gesellige kuier. Die wenspan ontvang R1 000 se Delwersertifikate, en heerlike sop en broodjies...
Free
