Skip to content
Witfontein logo
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Bedieninge
  • Admin
  • Kontak
  • Bybelstudie
  • Fotos
  • Videos
Offergawe
Shopping Cart 0
Witfontein logo
Home /
Loading Events

« All Events

Delwersfees 2026

Augustus 29 @ 7:00 vm – 2:00 nm

  • Delwersfees Kaartjies 2026

    Delwersfees Kaartjies 2026

    R25.00

Sedert 2004 bied NHK Witfontein een van die lekkerste familiefeeste in die noorde van Pretoria aan. Vanjaar vier ons ons 23ste Delwersfees op Saterdag 29 Augustus 2026, van 07:30 tot 14:30, by NHK Witfontein.

Kom geniet ’n dag vol heerlike basaarkos, vars produkte, delwerye vol verrassings en hope pret vir die hele gesin. Die Witfontein Express-treintjie en pretpark sorg dat die kinders hulself behoorlik kan geniet, terwyl die grootmense lekker kuier en aan al die gunstelinggeregte smul.

Delwersfees-sertifikate kos slegs R25 elk. Koop jou sertifikate, kom delf saam en staan ’n kans om ’n deel van die R43 000 kontantprys te wen!

Datum: Saterdag 29 Augustus 2026
Tyd: 07:30–14:30
Plek: NHK Witfontein, Stasiestraat 750, Pretoria-Noord
Navrae: 012 546 5678 of 087 830 0686

$25 per kaartjie

NHK Witfontein

750 Stasie Street
Pretoria North, 0182 South Africa
+ Google Map
  • Google Calendar
  • iCalendar
  • Outlook 365
  • Outlook Live

Event Navigation

  • « Gryse jeug: Noot vir Noot
X Facebook Instagram

Kom, groei en lewe in Jesus.

Stasiestraat 750
Wolmer, Pretoria, 0182

012 546 5678
witfontein@nhk.co.za

Nuttig

  • Delwersfees Kaartjies 2026
  • Kontak ons
  • Offergawe

Maak ’n verskil deur jou offergawe.

© 2026 NHK Witfontein

  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Bedieninge
  • Admin
  • Kontak
  • Bybelstudie
  • Fotos
  • Videos

Notifications