Skip to content
Witfontein logo
  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Bedieninge
  • Admin
  • Kontak
  • Bybelstudie
  • Fotos
  • Videos
Offergawe
Inkopielys 0
Witfontein logo
2 events found.

Events

Events Search and Views Navigation

Event Views Navigation

  • List
  • Month
  • Day
Today
  • Julie 2026

  • Do 23

    Gryse jeug: Noot vir Noot

    Julie 23 @ 10:00 vm - 12:00 nm
    NHK Witfontein 750 Stasie Street, Pretoria North, South Africa

    Kom toets jou musiekkennis en kyk hoeveel bekende liedjies jy kan herken tydens ons vrolike Noot vir Noot vir die Gryse Jeug! Bring jou vriende saam, maak ’n span van 10 en geniet ’n heerlike oggend vol musiek, saamsing, lag en gesellige kuier. Die wenspan ontvang R1 000 se Delwersertifikate, en heerlike sop en broodjies...

    Free
  • Augustus 2026

  • Sa 29

    Delwersfees 2026

    Augustus 29 @ 7:00 vm - 2:00 nm
    NHK Witfontein 750 Stasie Street, Pretoria North, South Africa

    Sedert 2004 bied NHK Witfontein een van die lekkerste familiefeeste in die noorde van Pretoria aan. Vanjaar vier ons ons 23ste Delwersfees op Saterdag 29 Augustus 2026, van 07:30 tot 14:30, by NHK Witfontein. Kom geniet ’n dag vol heerlike basaarkos, vars produkte, delwerye vol verrassings en hope pret vir die hele gesin. Die Witfontein...

    $25
  • Today
  • Next Events
  • Google Calendar
  • iCalendar
  • Outlook 365
  • Outlook Live
  • Export .ics file
  • Export Outlook .ics file
X Facebook Instagram

Kom, groei en lewe in Jesus.

Stasiestraat 750
Wolmer, Pretoria, 0182

012 546 5678
witfontein@nhk.co.za

Nuttig

  • Delwersfees Kaartjies 2026
  • Kontak ons
  • Bepalings & Voorwaardes
  • Offergawe
  • Privaatheidskennisgewing

Maak ’n verskil deur jou offergawe.

© 2026 NHK Witfontein

  • Tuis
  • Meer oor ons
  • Bedieninge
  • Admin
  • Kontak
  • Bybelstudie
  • Fotos
  • Videos