Jy is hier:Home>Produkte>Delwersfees Kaartjies 2025
Delwersfees Kaartjies 2025
R25.00
Ons nooi weer al ons vriende en familie en bure uit na ons Delwersfees wat hom gaan afspeel DV op 30 Augustus 2025.
Hier kan vanjaar R42 000 kontant gewen word. Met R22 000, R10 000, R5 000 as die eerste 3 groot kontantpryse & dan nog 5 troospryse van R1000 elk. ‘n Delwersertifikaat kan aangekoop word teen R25 wat jou instaat stel om deel te raak van die delwerye.
Die gelukkige wenners word aangewys DV op 30 Augustus 2025 en sal telefonies in kennis gestel word van enige pryse wat gewen is.
Delwersfeessertifikate is beskikbaar by Suezette Meyer by die kerkkantoor @ R25 ‘n sertifikaat wat jou in staat stel om een kleim te delf. Daar is nagenoeg 12 000 kleims beskikbaar. Koop nou joune by 012-546-5678/087-830-0686 of betaal aanlyn nou.
Alternatiewe kontak besonderhede: Jimmy 083-254-4771 of Janine by 083-260-0983